Geliewe Lindeniet,

Hiermee besvestig ons graag die GR12 truie vir 2021.
Neem asseblief kennis van die volgende stappe om te verseker dat u truie gelewer kan word.
1. Klik op jou klas verband.
2. Op die korrekte klaslys neem kennis van die volgende: a.) Trui groote. b.) Trui se prys (aan die bokant van die form net onder die trui groote).
3. Voltooi die benodigde betaling.
4. Navigeer na die bestel form toe en voltooi die nodige.
5. Gebruik asseblief leerder se klas verband / leerder Naam en Van (bv 11-1/Tanya Botha) as verwysings nommer en epos na accounts@burgersbrothers.co.za
6. Alle betalings moet voor die 30ste November 2020 gedoen wees om te verseker dat u besteling geplaas sal word.
7. Enige laat bestellings sal eers in Maart gelewer word teen n gewysigde prys.
8. Bevestigde bestellings sal deur ons kantoor op die “Bevesigde Bestellings” blaai gelaai word sodra die betalings ontvang en bevestig is. Dit sal geskied binne 24 uur vannaf ontvangs van die fondse. Bevestig asb binne n dag of so of u naam wel op die e “Bevestigede Bestellings” lys is.

Geen bestellings sal geplaas word sonder die nodige betaling nie.

Sodra die Truie gereed is sal u per SMS ingelig word om die winkel te besoek om dit af te haal.

Groete
Burgers Broers

 

Bank Besonderhede

Nedbank Nicholway

Rekening nommer : 1121741754

Tak code : 152205

Bestel Vorm

5 + 10 =

Bevestigde Bestellings

%

Bevestigde Bestellings